Hoërskool Centurion Toppresteerders
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders vir hul harde werk. Ons is baie trots om die belonings wat hulle ontvang het aan te kondig.
Graad 12 Zoe Beeslaar 84,29%
Graad 11 Joané van der Westhuizen 93,38%
Graad 10 Liandrie Roux 92,12%
Graad 9 Ivancka Penwarden 94,26%
Graad 8 Tiaan Sauermann Perez 88,21%










