Hoërskool Bredasdorp sê dankie aan borg
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bredasdorp se OWRM o.19A rugbyspan kan spog met hulle pragtige nuwe rugby-uitrustings volgende borge: Overberg Wealth danksy die Risk Management vir die mooi nuwe truie. Francois & CSI Cyber Security Intelligence vir die treffende toksakke, pette en T hemde Herbst van HB Commercial en Ferdinand Naudé van Voermol vir die rugbybroekies. Ons waardeer julle betrokkenheid by Hoërskool Bredasdorp beslis – baie dankie!












