Hoërskool Aliwal-Noord Top 10 Akademie Kwartaal 1
ADVERTISEMENT
Alie leerders presteer gedurende die eerste kwartaal. “There is no key to success. You have to take the stairs.” – Author unknown. Die Hoërskool Aliwal-Noord leerders het gedurende die eerste kwartaal van 2022 weereens bewys wat harde werk kan vermag. Nie net het die top 10 leerders van elke graad dit bewys nie, maar so ook elke leerder wat hard gewerk het en die trappe en vir een geklim het om hulle eie punte te verbeter. Die onderwysers is trots op elke leerder wat hulle eie mikpunte bereik het, en is hard aan die werk om al die leerders te help om hulle potensiaal te bereik gedurende die tweede kwartaal. ANHS kondig met trots die Top 10 leerders van elke graad aan:
Graad 12
1 Wium Smit 90,33
2 Benathi Beje 85
3 Janco Labuscagnie 84,67
4 Milani Mdwaba 84,33
5 Sibongile Mhlontlo 80,67
6 Henco Vorster 80
7 Buhle Moyakhe 79,33
8 Robert Orrock 79
9 Akhona Makhomfana 77,33
10 Herman Theron 75,33
Gr12 Wium Smit, Benathi Beje, Janco Labuscagnie
Graad 11
1 Saskia Naude 83,00%
2 Cassidy du Plessis 80,57%
3 Marnus Snyman 79%
4 Kayla Stephenson 77,71%
5 Nyakallo Seema 76,71
6 Sinclair Wright 75%
7 Mychaela Davy 74,57%
8 Thato Motehuli 73,71%
9 Angelique Kretsenger 72,71%
10 Robyn Reid 72,57%
Gr11 Saskia Naude, Cassidy Du Plessis, Marnus Snyman
Graad 10
1 Cody Joubert 83,57
2 Francois van Niekerk 80,86
3 Anli Germishuizen 79,29
4 Lohan Greyvenstein 78,00
5 Keithumetsi Motehuli 77,57
6 Stefan Bothma 75,14
7 Bianca Vorster 74,86
8 Thato Parkies 73,86
9 Liam Stroh 73,71
10 Bianca Nel 73,14
10 Marques Botha 73,14
Gr10 Cody Joubert, Francois van Niekerk, Anli Germishuizen
Graad 9
1 Jani Louw 87,11
2 Franco Greyling 83,00
3 Anmari du Toit 79,89
4 Kylie Webber 78,11
5 Mihlali Mzuzu 78,00
6. Iminathi Mdwaba 77,00
7 Nico Louw 76,11
8 Pharell Booysen 73,78
9 Tiné Pretorius 73,67
10 Karabelo Makhetha 72,00
Gr9 Jani Louw, Granco Greyling, Anmari Du Toit
Graad 8
1 Keith Isted 85,56%
2 Mia Coetzer 83,00%
3 Barend Vorster 82,11%
4 Ayaphila Dyani 78,67%
5 Dawid Bothma 78,33%
6 David Muir 77,78%
7 Iminathi Lange 77,67%
8 Minentle Papu 77,44%
9 Elyon Moolman 76,89%
10 Tinelia Thomas 74,11%
Gr8 Keith Isted, Mia Coetzer, Barend Vorster










