Hoër Landbouskool Marlow se Prefekte vir 2026
ADVERTISEMENT
’n Hartlike gelukwensing aan Hoër Landbouskool Marlow se prefekte vir 2026! Die aankondiging van die hoofseun en twee onderhoofseuns sal tydens ons jaarlikse prysuitdeling plaasvind. Mag elkeen sy rol met toewyding vervul en ons skool se naam met trots dra.











