Graag stel Hoërskool Kalahari hul leiers voor vir 2024
ADVERTISEMENT
Graag stel Hoërskool Kalahari die leiers voor vir 2024. Ons is baie opgewonde om 2024 aan te pak met hierdie besonderse groep leerders. Die taak wat vir julle voorlê is groot, maar ons weet julle sal kan voortbou op dit wat die UK van 2023 vir julle agter laat. Veels geluk aan elkeen van julle en geniet elke oomblik van 2024 wat voorlê.

Meckayle Mangstu

Luyanda Mokgwabone

Bokamoso Tshetlho

Malan Lubbe

Majara Moshoeshoe

Faith Makatong

Ruan Beukes

Lené Slabbert

Beate Lubbe

Janco Reinecke

Zethé Joseph

Refentse Motseothata

Ashlinne Raman

Shaundee Corner

Thulani Khumalo

Bejamin Ruzive

Jaques van Wyk

Lieze Rossouw

Netefatso Pelezi

Benrico Cengcani









