Die onder 13A sportspanne van Laerskool Hendrik Louw het ‘n goeie 2023 seisoen gehad
ADVERTISEMENT
Die onder 13A sportspanne van Laerskool Hendrik Louw het ‘n goeie 2023 seisoen gehad. Hiermee die spanne baie geluk aan al die leerders.
o.13A Rugby, Kaptein: Lyle Boonzaaier, Onderkaptein: Aydin Heunis
![]()
o.12A Netbal, Kaptein: Madri van Rensburg, Onderkaptein: Alicia Mncube
![]()
o.13A Hokkieseuns: Kaptein Xavier Basson, Onderkaptein: Ruben Erasmus
o.13A Hokkiedogters: Madri van Rensburg, Onderkaptein: Airyn Bentham
o.13A Tennisspan










