Die interlaer by Germistonstadion was weer ń hoogtepunt op LS Randhart se kalender
ADVERTISEMENT
Die interlaer by Germistonstadion was weer ń hoogtepunt op die Ranties se kalender. Ons spog met ses nuwe rekords op die tartanbaan. Baie geluk, Ranties!









