Die Hoërskool Menlopark hokkie is goed verteenwoordig in die Gauteng Noord spanne
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Menlopark-hokkie is goed verteenwoordig in die Gauteng Noord spanne! Baie geluk aan die Menlo-meisies wat in die Gauteng-Noord spanne opgeneem is! By Menlo is hokkie groot pret! o.14A Northerns: Megan Nieman, 16A Northerns: Zoë Badenhorst, 16B Northerns: Anikka Kloppers, 16C Northerns: Katelyn Blokpoel, Kathleen van Rooyen, 16D Northerns: Anja Steidler, 16E Northerns: Ininke Human, 18A Northerns: Danielle McCann, Dinah Motileni, Gardi van Niekerk.
Dinah Motileni
Gardi Van Niekerk
Zoë Badenhorst
Ininke Human
Katelyn Blokpoel
Annika Kloppers
Anja Steidler
Kathleen Van Rooyen
Megan Nieman
Danielle McCann










