AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Free StateHoërskool WittebergNorthern and Eastern Free StateRegional News
Home›Regional News›Free State›Departementshoof groet Hoërskool Witteberg en kyk vir oulaas terug

Departementshoof groet Hoërskool Witteberg en kyk vir oulaas terug

By Karien Frans
15th June 2022
1035
0

ADVERTISEMENT


Share:

Uit Mnr Oosthuizen se pen Makker op pad na aftrede! Dit is altyd moeilik om verlief te neem van ‘n ware opvoeder wat die onderwysberoep verlaat.  Die bitter mooi herinnerings en oomblikke gedeel met mnr André Pottas as onderwyser, departementshoof, kollega en vriend van Witteberg, sal ons altyd bybly. Na 28 jaar en 5 maande tree hy as onderwyser uit. Sy gelyke is moeilik te vind en hy gaan beslis onthou word vir sy besondere taalvernuf, skerp kwinkslae en lojale karakter. Elke Witteberger kan vandag getuig hoe meneer Pottas inspraak gehad het in ons opvoeding en dat hy gewys het hoe ‘n positiewe ingesteldheid teenoor enige situasie jou leer om ten volle te leef.

Mag die opgewondenheid van elke sonsopkoms meneer elke dag ontvang. Mag daar daagliks gestap word in die lig van God se wysheid en mag die gesprekke en boodskappe vanaf oudleerders en kollegas, meneer daagliks herinner aan die grensverskuiwende werk wat meneer by Witteberg gedoen het.  Ons salueer jou Makker!!! Uit Mnr Pottas se pen;

𝐕𝐈𝐑 𝐎𝐔𝐋𝐀𝐀𝐒 𝐔𝐈𝐓 𝐃𝐈𝐄 𝐏𝐄𝐍, 𝐕𝐀𝐍 𝐌𝐍𝐑 𝐀𝐍𝐃𝐑𝐄 𝐏𝐎𝐓𝐓𝐀𝐒 (𝐌𝐀𝐊𝐊𝐄𝐑)

 

Aan almal met Bloubloedare: Soos enige ander dag het my laaste dag by Witteberg aangebreek, die son skyn, die klok lui en skielik is die dag se grootsheid my oor.  Die cliché lui dat die oog die hart se venster is, maar vandag was dit vir my net te werklik.  Die kyke in kollegas en kinders se oë, was vandag vir my gemoed net te veel.

Soveel genade, dankbaarheid, lofprysings, geskenke, noem maar op, het ek nie regtig verdien nie.  Dit wat ek vandag kon meemaak, moet sekerlik wees soos ‘n blinde wat braille lees.  Die oë,  net soos die vingers wat die voellees doen,  kan nie lieg oor wat gelees word nie. Ek is eintlik maar net nog ‘n gewone mens/ onderwyser. Witteberg het my gemaak wat ek is, en as dit suksesvol is, dankie aan alle Wittebergers.  Ek verlaat die skool vandag met ‘n gevoel van dankbaarheid, maar die skool sal maar sukkel om my te verlaat.

My klaskamer was vir my soos ‘n verhoog en die kinders was my gehoor.  My gehore deur die jare het my elke dag tot nuwe hoogtes gedwing.  Geen klasaanbieding was vir my sleg nie, want die jeug is soos sponse wat reg is vir kennis, jy kan en durf geen kind onderskat nie.  Kennis is verseker nie net boekekennis nie, daar is soveel waarhede en sommer net laggeleenthede wat wag om gedeel te word.  Daar is net te veel stories in die lewe om te deel dat ‘n mens jou kosbare verteltyd aan die negatiewe dinge rondom jou moet afstaan. Aan my hoof, mnr. Hannes, kollegas, Afrikaans Departement, vriende, ouers, oud-leerlinge,  en almal wat die lewe as ‘n voorreg sien, julle maak mens Menswaardig en Geliefd en Bevoorreg. Hou by die BLOU. Makker Pottas

 

 

TagsPersoneel
Previous Article

Laerskool Truida Kestell sprekers haal die Interskole ...

Next Article

Curro Secunda Netball highlights for 2022

Share:

Related articles More from author

  • BolandHugenote LaerskoolRegional NewsWestern Cape

    Hugenote Laerskool is trots op die onderwyslandskap wat verryk word

    2nd June 2025
    By Andreneza Damonse
  • Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Bethlehem Voortrekker verwelkom hul nuwe personeel

    22nd August 2023
    By Andreneza Damonse
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke opvoeder presteer

    14th March 2024
    By Karien Frans
  • Die Brandwag HoërskoolEastern CapePort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag onderwyser is aangestel as hoofafrigter van die SA kragoptelspan

    8th July 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool Noord-Kaap / Northern Cape High SchoolNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Noord-Kaap se kindertjies kom huis toe

    7th February 2022
    By Karien Frans
  • Free StateKoppie Alleen Primary SchoolNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Koppie Alleen verwelkom hul nuwe onnies

    14th January 2022
    By Karien Frans

  • Curro HillcrestKwazulu-NatalRegional NewsWestville Pinetown Hillcrest Kloof

    Curro Hillcrest basketball teams had a tremendous season

  • Laerskool Gene LouwNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gene Louw leerling presteer in AdMaths

  • DF AkademieNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool DF Malan tennistoernooi ‘n reuse sukses

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us