Bethlehem Voortrekker debat leerders dring deur na die ATKV semi-finaal
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker leerders Susan Bender (links) en Megan Haward (regs) het op 13 en 14 April 2023 deelgeneem aan die ATKV Debat-streeksuitdunne. Hulle dring deur na die semi-finaal wat op 19 Mei 2023 plaasvind.
![]()










