HS Durbanville leerders presteer by Con Spirito debat
ADVERTISEMENT
Ons Senior Debatspanne het puik presteer by die Con Spirito Debatskompetisie.
Top Seniorspan in die Wes-Kaap rondte van Con Spirito – Klara Brand en Megan Lourens (Span Doef Doef Durbies) – BAIE GELUK!
Die volgende spanne dring ook deur na die Nasionale Semi-finaal:
- Emma Loots en Corneli Koen (Span Die Durbie Bom)
- Natalie Goldswain en Danny Roux (Span Meerendal)
- Carla Adjes en Danya du Plessis (Span Bloemendal)
Baie geluk Durbies, ons is trots op julle.
#TrotsDurbanville

Debat Wes-Kaap Wenners









