Aliwal-North Primary School CMC Luncedo athletics meeting results
ADVERTISEMENT
Aliwal-North Primary School CMC Luncedo athletics meeting results: Due to heavy rain during the week, the Luncedo athletics meeting that was to be held at Sauerpark, could not take place on Friday 10 February 2023 and was moved to Tuesday 14 February 2023. On Monday the track was prepared for the following day’s meeting.
Dit was ‘n perfekte dag vir atletiek. Die baan was in ‘n goeie toestand, gegewe die reën van die vorige week en nie minder nie as 21 rekords is op die dag verbeter. Die Alie-Atlete kwyt hulle baie goed van hulle taak en 38 van LSAN se atlete is in die Luncedo CMC- span opgeneem wat op Dinsdag 21 Februarie 2023 in Sterkspruit gaan deelneem. Athletes that qualify at this meeting, will represent the Joe Gqabi region at the provincials to be held on 3 and 4 March 2023. The venue must still be confirmed by Province. LSAN se atlete verbeter verskeie rekords. Gerbrandt Bekker verbeter nie minder nie as drie rekords.
Gerbrandt Bekker, seuns 0.13, verbeter die spiesgooirekord met ‘n afstand van 33.96 meter. Die diskusrekord verbeter hy met ‘n afstand van 32.02 meter en die gewigstootrekord met ‘n allemintige 12.48 meter. Baie geluk!
- Mienke du Plessis set the new record of 4.21 meters in the long jump for girls 0.13 years.
- Barend Botha-Arends, boys U11, set the new record for shot put with a distance of 9.90 meters.
- Erik Prinsloo verbeter die 80 meter hekkie rekord vir seuns 0.13 in ‘n tyd van 12.38 sekondes.
- Liané Krüger, dogters 0.12, verbeter die gewigstootrekord met ‘n afstand van 9.11 meter.
- Francois Botha, seuns 0.12, is die nuwe rekordhouer in die 150 meter hekkies met ‘n tyd van 25.19 sekondes.
Congratulations to all of these athletes. Sterkte word hulle vir die volgende byeenkoms toegewens. Keep the Alie name high!
Barend Botha- Arends
Erik Prinsloo
Lianè Kruger
Mienke du Plessis & Gerbrandt Bekker
Francois Botha










