Worcester Gymnasium leerder skitter op Nasionale Vlak
ADVERTISEMENT
Muneeba de Bruyn leerder van Worcester Gimnasium is amptelik opgeneem in die SA Skole o.17 Netbalspan!
Sy gaan Suid-Afrika later vanjaar by ’n internasionale toernooi verteenwoordig waar hulle teen verskeie ander lande sal meeding.
Dit is ’n ongelooflike prestasie, en ons is só trots op jou. Baie geluk, Muneeba!










