AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Laerskool Truida Kestell leiers skitter op provinsiale verhoog

  • Die Hoërskool Wonderboom Tiere sluit hul liga op `n hoë noot af

  • Cannons Creek heads to Grade 11 Leadership Camp

  • Cambridge High School sport results

  • Boland vs Oakdale: Hoër Landbouskool Oakdale se ander sport spanne


Free StateGoudveld-HoërskoolNorthern and Eastern Free StateRegional News
Home›Regional News›Free State›Onderhoude–Goudveld-Hoërskool Hokkiedogters Eerstespankaptein-Carla de Jonge

Onderhoude–Goudveld-Hoërskool Hokkiedogters Eerstespankaptein-Carla de Jonge

By Karien Frans
22nd May 2026
152
0

ADVERTISEMENT


Share:

Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels met die hokkiedogters eerstespankaptein van Goudveld -Hoërskool-Carla de Jonge.

Carla de Jonge

Hoe was die voorseisoen vir hierdie span, en wat het dit vir julle gewys oor die groep se karakter, ingesteldheid en toewyding? Die voorseisoen het vir ons gewys hoe hard hierdie span bereid is om te werk vir mekaar. Ons het definitief as ’n groep nader gegroei en almal bring goeie energie en toewyding elke dag.

Wat maak vanjaar se eerstespan anders as vorige spanne, en hoekom moet ondersteuners opgewonde wees om julle hierdie seisoen te sien speel? Ek voel wat hierdie span anders maak, is hoe goed ons mekaar bystaan en ondersteun. Daar’s ’n baie lekker spangees en ek dink mense kan opgewonde wees om die intensiteit en passie te sien waarmee ons speel.

Wat gaan deur jou kop in die oomblikke voordat jy die baan of veld in jou skoolkleure betree, en wat beteken daardie geleentheid vir jou persoonlik? Net voor ek die veld opstap, dink ek meestal aan hoe trots ek is om my skool te verteenwoordig. Dit is altyd ’n spesiale gevoel om saam met hierdie groep besonderse meisies in ons skoolklere uit te hardloop.

Elke sterk span het sy eie identiteit — hoe sal jy julle span se speelstyl, ingesteldheid en gees beskryf? Ek sal ons span beskryf as hardwerkend, energiek en baie verenig met vreeslike goeie gees! Ons speel met baie passie en ons gee nie maklik op nie , as iemand hul kop sak help die res haar op.

Watter standaard het jy en jou span vir julself hierdie seisoen gestel, buiten net om wedstryde te wen? Buiten wen, wil ons hierdie seisoen konstant groei as spelers en as mense. Ons wil standaarde stel waarop ons trots kan wees, op en van die veld af.

Watter wedstryd staan vir jou die meeste uit op die kalender, en wat maak daardie wedstryd so belangrik vir die span? Derby is definitief een van die grootste wedstryde op die kalender. Dis belangrik vir die span omdat daar altyd baie trots, energie en ondersteuning agter dit is.

Wie in hierdie span dink jy gaan mense hierdie seisoen verras, en wat maak daardie speler iemand om dop te hou? Bella Kruger is ‘n speler om dop te hou , van laas seisoen tot die jaar het ek soveel groei in haar spel waargeneem, sy gaan ‘n groot impak die seisoen maak.

Wat leer hierdie sport by jou skool vir spelers wat verder gaan as net wat op die baan of veld gebeur? Hokkie leer jou baie meer as net wat op die veld gebeur, dit leer ons dissipline, respek, spanwerk en hoe om onder druk kalm te bly.

 As kaptein, watter tipe leier wil jy hierdie seisoen vir jou span wees, en watter voorbeeld wil jy stel? Ek wil ’n kaptein wees wat altyd bereid is om my alles te gee vir die span en te kan se ek los als op die veld wanneer ek af stap. Ek wil lei deur voorbeeld en altyd ondersteunend en positief wees.

 Wanneer mense julle span hierdie jaar sien speel, wat hoop jy sal hulle ná die tyd oor die groep sê? Ek hoop mense sien ’n span wat vir mekaar speel, God verheerlik op en van die veld af en met trots met die wapen op ons bors op die veld draf.

TagsWelkom Gim vs Goudveld 2026
Previous Article

Laerskool Bergland landloopatlete presteer

Next Article

Laerskool Bellville-Noord geniet nog ‘n sportdag op ...

Share:

Related articles More from author

  • Free StateGoudveld-HoërskoolNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Onderhoude–Goudveld-Hoërskool Netbal Eerstespankaptein-Michelle van der Westhuizen

    22nd May 2026
    By Karien Frans
  • Free StateNorthern and Eastern Free StateRegional NewsWelkom Gimnasium

    [Interview] Welkom Gimnasium – First team boys hockey captain – Louis Steenkamp

    21st May 2026
    By Karien Frans
  • Free StateGoudveld-HoërskoolNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Onderhoude–Goudveld-Hoërskool Hokkie Eerstespankaptein- Juah Jansen van Rensburg

    21st May 2026
    By Karien Frans
  • Free StateGoudveld-HoërskoolNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Onderhoude–Goudveld-Hoërskool Rugby Eerstespankaptein Tian Harmse

    21st May 2026
    By Karien Frans
  • Free StateNorthern and Eastern Free StateRegional NewsWelkom Gimnasium

    Onderhoude–Welkom-Gimnasium Netbal Eerstespankaptein-Hayley Wedderspoon

    22nd May 2026
    By Karien Frans
  • Free StateNorthern and Eastern Free StateRegional NewsWelkom Gimnasium

    Onderhoude–Welkom-Gimnasium Rugby Eerstespankaptein-Reagen Krige 

    21st May 2026
    By Karien Frans

  • Eastern CapePort Elizabeth and SurroundsRegional NewsSummerwood Primary School

    K9 Unit visited Summerwood Primary School

  • Curro WaterfallGauteng JohannesburgMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadRegional News

    Curro Waterfall High School Football Festival

  • East RandGauteng JohannesburgJacaranda AcademyRegional News

    Jacaranda Academy finding balance and breathing it all in

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us