Laerskool Krugerpark swemmers gekies om Limpopo te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Krugerspark swemmers wat gekies is om die Limpopo-provinsie te verteenwoordig by die SA Skole Swemkampioenskappe, wat vanaf 24–27 April 2026 by die Universiteit van die Wes-Kaap in Kaapstad plaasvind.![]()










