Hiermee Hugenote Laerskool leerders wat verkies is as die voorsitters vir kwartaal 4
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Hugenote se leerders wat verkies is as voorsitters van die diensrade vir die vierde kwartaal! Mag elkeen van hulle hierdie verantwoordelikheid met trots en passie aanpak. Ons glo dat hulle, soos ware Hugenoters, met integriteit en entoesiasme sal lei.Goeie leiers inspireer ander om ook ’n verskil te maak. Ons sien uit om die impak van hul leierskap te sien!










