Hoër Landbouskool Boland maak hul Hoofleiers vir 2026 bekend
ADVERTISEMENT
Dit is met groot opgewondenheid en trots dat Hoër Landbouskool Boland hul Hoofleiers vir 2026 bekendstel!
Baie geluk aan:
Hoofseun:
- Jaeger Coetzee
Onderhoofseun:
- Francois Pietersen
Julle is gekies om te lei – omdat julle die vermoë het om ander te inspireer om meer te glo in hulleself. “Ons maak ‘n bestaan uit wat ons kry. Ons maak ‘n lewe deur wat ons gee.” Winston Churchill. Ons vertrou julle om ons skool met integriteit, diens en visie te lei. Die hele Boland Landbou-gemeenskap staan agter julle!










