Laerskool Brits leerder neem aan die SA Miniatuur Perd Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Gedurende die vakansie het Joné van Stadenleerder van Laerskool Brits aan die SA Miniatuur Perd Kampioenskappe deelgeneem.
Joné en haar perdjie het ‘n eerste plek verower.
• Kostuum klas – 1ste
• Kinder nutsperd klas – hanteerder onder 12 (Hindernis aan die hand voltooi) 2de.
• Beste kinder hanteerder onder 9 (1ste)
Baie geluk met hierdie uitstekende prestasie!













