Laerskool Boerefort presteer met spog-kunswerke in die Afrikaanse Kunsvereniging
ADVERTISEMENT
Laerskool Boerefort se leerders het gespog met pragtige kunswerke tydens die Afrikaanse Kunsvereninging Kunstefees en drie leerders het besonders goed presteer. Die volgende drie Boeries was uitgenooi na die Voortrekker Monument waar hulle A++ Diploma’s en medaljes ontvang het:
- Munnik van Tonder (Textured art)
- Morgan Prinsloo (Onder die see collage)
- Xylon de Bruin (Eie keuse tekening)
Munnik
Xylon
Morgan










