Laerskool Oranje-Noord landloopatlete presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende senior landloopatlete van Laerskool Oranje-Noord met hulle puik uitslae vir Liga5
DOGTERS 0/10 – 2km
- 7. Martmari Mouton
SEUNS 0/10 – 2km
- 7. Dirk Crafford
- 8. Danie Vollgraaff
- 11. FJ van der Colff
SEUNS 0/11 – 3km
- 6. Adriaan Carstens
SEUNS 0/12 – 3km
- 4. Juard Barnard
- 5. Stian Jordaan
DOGTERS 0/12 – 3km
- 3. Joani Mathewson

DOGTERS 0/13 – 3km
- 4. Gea March
Baie geluk aan al ons Rooibye. Ons is trots op julle!










