Drakensberg Primêre Skool leerlinge presteer in Redenaars
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Drakensberg Primêre Skool raak-praters met hul prestasies in die ATKV Redenaars semi-finale rondte: Afrikaans Huistaal:
Graad 1–3:
- Joshua Boshoff – 9de plek
Graad 6–7:
- Theunis Laas – 4de plek
- Janu Badenhorst – 8ste plek
![]()










