Laerskool Concordia spanne vir die Kampioene van Kampioene Hengelkompetisie
ADVERTISEMENT
Dit is vir ons ‘n besondere voorreg om amptelik die spanne aan te kondig wat hierdie jaar aan die Kampioene van Kampioene Hengelkompetisie gaan deelneem.
Jonge Dames
- Leah Mostert
- Skyleigh Burger
Concordia A 0/10
- Willam Dorfling
- Ruben fourie
- Dillen Coetzee
- Lihan Els
Concordia A1 0/13
- Jaden Jooste
- Bastian J.v. Vuuren
- Ewan Koekemoer
- Jewan Brummer
Concordia A2 0/13
- Sion van Loggerenberg
- Zandré Senekal
- Liam Prinsloo
- Adriaan Els
Die opwindende toernooi vind vanjaar plaas in Bloemhof. Sterkte aan al die hengelaars – mag julle lyne styf wees en die herinneringe onvergeetlik!
![]()










