Hoërskool Pionier ontvang Akademiese toekennings
ADVERTISEMENT
Hoërskool Pionier is op 29 Mei 2025 by ‘n glansryke geleentheid deur die MEC van Onderwys, Mnr. S. Emmanuel, asook die HOD van Onderwys in KZN, DR. N Ngcobo, aangewys as die:
- Top akademiese skool in die Zululand Distruk.
- Top akademiese skool in die Bhekuzulu kring.
Pionier ontvang ook ‘n toekenning vir die 100% slaagsyfer in die 2024 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen.
![]()










