Hoërskool Martin Oosthuizen was baie in die nuus met die Toneel se uitmuntende optredes
ADVERTISEMENT
Hoërskool Martin Oosthuizen was die afgelope kwartaal baie in die nuus met die Toneel se uitmuntende optredes. Die produksie Taurus het met hierdie uitstekende uitslae by die Artscape Suidoosterfees se jeugdramafees. Benewens nominasies in al die katagorieë wen hul die volgende toekennings.
- Beste akteur: Zander Oberholster (4de agtereen volgende jaar)
- Beste nuwe teks (juf Alae)
- Beste tegnies












