Laerskool Orion leerder ontvang Ekurhuleni Distrik Kleure vir gimnastiek
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Orion leerder Nikita Pelser (Gr. 6.5) wat op Vrydag, 10 Mei 2024 haar Ekurhuleni Distrik Kleure ontvang het vir gimnastiek. Nikita het ‘n goue medalje verower in haar kategorie. Sy het Saterdag, 25 Mei 2024 deelgeneem aan Gauteng.
![]()










