Hoërskool Rustenburg netbalspanne gaan SA’s toe
ADVERTISEMENT
Al 5 van Hoërskool Rustenburg netbalspanne gaan SA’s toe! Die Rusties is óók die enigste skool in NW wat 5 netbalspanne SA’s toe vat! Baie geluk aan ons o. 17A-netbalspan wat na die afgelope naweek se kragmetings as die Noordweskampioene wegstap asook ons 1ste-netbalspan wat Noordwesnaaswenners is. Ons is besonders trots op elkeen van ons spelers en toegewyde afrigters. Baie sterkte met julle voorbereiding vir SA’s.
o.17A Span
1ste Netbalspan











