Laerskool Gimnasium laat die tonge klap
ADVERTISEMENT
Deelnemers aan die gr. 6-7 afdeling van Laerskool Paarl Gimnasium se Unterne Redenaarskompetisie.
Voor: Emma van Heerden(wenner), Cilliers Lombaard & Tiaan Wagenaar (gesamentlike 2de plek),Cadi van Wyk (3de plek).
Agter: Me. René Bardenhorst (beoordelaar),Car Giliomee,Linder de Vries,Liané Ferreira,Noa Rossouw,Me. Marelize Meintjies(beoordelaar)
Deelnemers aan die gr. 4-5 afdeling van Laerskool Paarl Gimnasium se Interne Redenaarskompetisie.
Voor: Matthys Potgieter, Marné Mulder,Christo de Jager (gesamentlike 2de plek)
Agter: Karli de Villiers (gesamentlike 2de plek),Milan Geldenhuys(3de), Sienna Möller,Amorie Doyer, Isabel Maé Naudé,Hannah Mouton(wenner),Sirke Buys, Katryn Buys.
Deelnemers aan die gr. 1-3 afdeling van Laerskool Paarl Gimnasium se Interne Redenaarskompetisie.
Voor: Emma-Joy Potgieter,Amarisa Steyn en Anja Rossouw (gesamentlike 2de plek), Milan Ferreira (wenner),Eike Lombard (3de plek) en Luca Geldenhuys.
Agter: Kobus Meintjies,Mia du Preez(beoordelaar).Imma de Vries, Ockert Doyer,Alissa Scharrighuisen,Marilay Dreyer, Max van Wyk, Mandy Griessel(beoordelaar)










