Laerskool Vorentoe atlete het Eden-Kleure ontvang by die Eden Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Jacquin Juries (200 m hekkies, 2de plek) en Minay Botha (1 200 m; 1ste plek) van Laerskool Vorentoe wat Eden-kleure ontvang het tydens die Eden kampioenskappe wat Saterdag, 24 Februarie, op Oudtshoorn plaasgevind het.










