Hoërskool Tygerberg veelsydigste Sportvrou en man van die jaar
ADVERTISEMENT
Hoërskool Tygerberg veelsydsigste Sportman van die jaar Marius Griebenhow is tydens die Prestige Toekeningseremonie aangewys as die Sportman die die jaar . Hy het in 95% van die eerste rygbyspanse wedstryde gespeelen al die kondisioneringsessies bygewoon.Hy was deel van die MTBS -Span waar hy aan hoogspring en driesprong deelgeneem het .Hy is ook lid van die eerste krieketspan baie geluk,Marius!
Hiermee ook leerder van Hoërskool Tygerberg veelsydigste Sportvrou van die jaar Janelle Swart is tydens die Prestige Toekeningseremonie aangewys . Sy was lid van die Eerste Dogtershokkie,sy het aan landloop deelgeneemen was deeel van die MTBS-Atletiekspan.Sy was ook lid van die Tyger Lillies .Baie geluk. Janelle!










