Hoërskool Grabouw
Hoërskool Grabouw matriekuitslae
Baie geluk aan die opvoeders en matriekleerders vir hulle harde werk namens personeel, beheerliggaam, leerders en ouers. Hoërskool Grabouw het ‘n slaagpersentasie van 92,6% ...Hoërskool Grabouw se laerskool uitblinkers in sport vir kwartaal 1
Hiermee Hoërskool Grabouw se laerskool uitblinkers in sport vir die eerste kwartaal. Laerskool leerders wie deurdring na die 2de rondte van die Overberg Skaakproewe ...


