Laerskool Truida Kestell stap weg as Graanveld 7’s wenners
ADVERTISEMENT
Laerskool Truida Kestell se o.13 rugbymanne het op 22 Julie deelgeneem aan Graanveld se 7’s toernooi! Hulle stap weg as die wenners van die 2023 7’s toernooi.
![]()
Voor: Michaele Kaptein, Theuns Fourie, Maverick Nagel, Khahleho Maqelepo
Agter: Ruan Heunis, Daniël Rautenbach, Molemo Moloi, Nico Schneider, Koot Bender en Josh Silcock










