‘n Goeie naweek vir Laerskool Goedehoop netbal A-spanne
ADVERTISEMENT
Dit was ʼn goeie naweek vir Goedehoop se netbal A-spanne. Die o.13A’s is Gert Sibande-wenners en o.12A’s eindig 3de tydens die Gert Sibande Kampioenskappe. Beide die spanne is deur na die Mpumalanga Kampioenskappe wat plaasvind op 9 & 10 Junie 2023 te Nelspruit.
Netbal o.13A 1ste Gert Sibande Kampioenskappe
Voor: Jaunelize Hinrichsen, Minke Coetzer, Charyn vd Merwe Agter: Cheyenne Erasmus, Carmi Haarhoff, Izelle Ferguson, Michaela Hobkirk, Me. Minjon Vermaak (Skeidsregter), Me, Lezaan v Rooyen (Afrigter), Abigail Homan
Netbal o.12A 3de Gert Sibande Kampioenskappe
Dené Byleveld, Mienke v Niekerk, Esmé Agenbag, Hazel-Mari Bellingan, Lienke v Schalkwyk, Duney Truter, Mieke Fourie, Ziani Naudé, Me. Mareleen Erasmus










