Ses leerders van Hoërskool Cradock is verkies vir Oos-Kaap Netbalspanne
ADVERTISEMENT
Ses leerders van Hoërskool Cradock is verkies vir Oos-Kaap Netbalspanne. Hulle gaan van 25 – 28 Junie aan die “All Ages” Interprovinsiale netbaltoernooi in Boksburg deelneem.
- o.14 Truby Willard, Kego Steenkamp, Melea Karsten
- o.15 Bianca Duvenage
- o.16 Shani Coetzee
- 0.18 Mia van Vuuren
Agter: Truby Willard, Bianca Duvenage, Mia van Vuuren, Shani Coetzee Voor: Melea Karsten, Kego Steenkamp










