HS Vredenburg 2022 Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Vredendal met hul prestasies!
Elaine Bowles:
- 1ste in graad
- Pontie Houpt Skild
- Die Dux – Akademie
Elaine Bowles
Johan van der Merwe:
- 2de in graad
- Akademiese Erekleure
Johan van der Merwe
Tiaan van Rhyn:
- 3rde in graad
- Akademiese Half-Erekleure
Tiaan van Rhyn
Skeigh-Lee Jeneker:
- Honorary Colours for Kickboxing
Sleigh-Lee Jenever
Lianka Jordaan:
- Akademiese Half-Erekleure
Lianka Jordaan
Carina van Wyk en Sanito Appels is aangewys as hoofleiers vir 2023, base geluk julle!
Carina van Wyk en Sanito Appels.
Thiedu du Preez, Graad 9:
- Ontvang NEA se Senior Diploma vir kuns en word genooi om aan die Young Achievers Awards deel te neem
Thiedu du Preez










