Hoërskool Robertson rolbalspeler skuur skouer teen gedugte teenstanders
ADVERTISEMENT
Hoërskool Robertson leerder Dirkie Human het tydens die afgelope Oktobervakansie as lid van die o.20-Wynland-rolbalspan aan die Invarbuis-rolbaltoernooi deelgeneem. Hulle het teen oponente soos Eden, WP, Overberg en Weskus meegeding.
![]()










