Bethlehem Voortrekker Hoërskool sport nuus
ADVERTISEMENT
Die volgende seuns van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die Thaba Mofutsanyane-krieketspan wat gedurende 23-25 September 2022 aan die Vrystaat Plattelandproewe in Sasolburg sal deelneem:
- Ryno Hattingh
- Juan Theunissen
- Wian Fourie
- Craig Mann
- Heindré Serfontein
- Handré Fourie
Kara Janse van Rensburg en Mikayla Fourie is gekies vir die Thaba Mofutsanyane-krieketspan wat gedurende 4-6 Oktober 2022 aan die Vrystaatproewe in Bloemfontein gaan deelneem.
Cherna Fouché het die naweek van 26 Augustus 2022 aan die Kovsie-gala te Bloemfontein deelgeneem en uitstekend gevaar.
Trekkertrots!
Ryno Hattingh, Juan Theunissen, Wian Fourie, Craig Mann, Heindré Serfontein.
Afwesig tydens neem van foto: Handré Fourie
Kara Janse van Rensburg en Mikayla Fourie (afwesig tydens neem van foto)
Cherna Fouché










