Laerskool Truida Kestell karateka presteer
ADVERTISEMENT
Karate Suid Afrika (KSA) het hulle jaarlikse Suid Afrikaanse Alle Style Nasionale Kampioenskappe aangebied die naweek van 4 & 5 Maart 2022 in Tongaat, Kwa Zulu Natal. 4 Karatekas van Bethlehem Karate, wat deel was van die Vrystaat span het ook gaan deelneem waar hulle die Vrystaat verteenwoordig het in verskillende afdelings. Hanré Dreyer, ‘n leerling van Laerskool Truida Kestell, het besonders goed gevaar in sy afdengs en die volgende prestasie behaal:
- Brons Kumite Seuns 12-13 jaar 55+Kg
![]()










