Laerskool Rustenburg het hul Glenwood toernooi afgesluit op ‘n hoë noot
ADVERTISEMENT
Die Eerstespan Rugby van Laerskool Rustenburg het hul Glenwood toernooi afgesluit met slegs 5 punte teen hulle. Wedstryde was as volg: Nuwe Republiek van Vryheid 0-50 vir Larries. Glenwood 0-12 vir Larries. Chelsea 0-20 vir Larries. Gelykop tussen Westville en Larries met 5 punte elk. Ons is trots op die seuns en wens vir hulle sterkte toe met die res van die seisoen.
Ry 4: (vlnr) Duran Pieterse, Francois Hornschuh (afrigter), Jean-Pierre Blignaut, Ruben v Heerden, Rainer Walker, Hendri Kemp, Ewoudt Lidderd, André vd Berg, Carlo Claase, Benjamin v Niekerk, Johnny Tredway (agrigter).
Ry 3: Dehan Jacobs, Lohan Reynecke, Mendré vd Merwe, Waldo Kemp.
Ry 2: Wynand de Klerk, Lohann Botes, Carsten Wenhold, Lerato Matlaisane
Ry 1: Ruandre Booysen, Katli Mathuloe










