Noord-Suid Rugbytoernooi: AWSUM gesels met Hoërskool Gimnasium Paarl se Afrigter
ADVERTISEMENT
Hoor wat sê die Afrigter Pieter Rossouw van Hoërskool Gimasium Paarl wat die naweek aan die Noord-Suid rugbytoernooi gaan deelneem.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? 100% effort elke week en 15 man rugby
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ek glo dat ons as ‘n span moet saam speel en ‘n eenheid moet wees
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om seuns se drome waar te maak en ouers gelukkig te hou.
Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Almal oefen harder en slimmer om beter te speel en indien jy dit nie doen nie raak jy agter.
![]()










