2024 Matriekklas van Hoërskool Despatch presteer
ADVERTISEMENT
Dit is met groot trots dat ons die Matrieks van 2024 se uitslae bekend maak. Ons wens ons Matrieks geluk met die goeie uitslae. Dankie vir julle harde werk en deursettingsvermoë. HSD se vier A-gemiddelde kanidate is: Melody Kukkuk 90,8%, Mieke Coetzee 85,2%, Leyken Kritzinger 81,7% en Delano Shoultz 80,4%Die skool spog met 15 B-gemiddeldes en 20 C-gemiddeldes en ‘n 91,4% slaagsyfer. Ons bedank elke onderwyser wat betrokke was in hierdie leerders se skoolloopbane. Voorspoed vir elkeen se lewenspad vorentoe.
Delano Schoultz
Melody Kukkuk
Leyken Kritzinger
Mieke Coetzee










