Worcester Gimnasium neem deel aan die landloopkompetisie
ADVERTISEMENT
Worcester Gimnasium se landloopatlete het aan die derde landloopkompetisie by Esselenpark Stadion in Worcester deelgeneem.
Die uitslae is soos volg:
Meisies 14 jaar – 4 km:
- Grane-Lee Fortuin 3de
- Seuns 14 jaar – 4 km:
- Connor Kalamer 5de
Meisies 15 jaar – 4 km:
- Shanon Swart 2de
Seuns 16 jaar – 6 km:
- Herchelle Manuel 1ste
Ons wens ons atlete sterkte toe vir die interdistrikbyeenkoms op Saterdag 31 Mei. Ons weet julle sal net julle beste gee!


















