WESGROW Sentrale Skole Sportreeks 2026 bepalings
ADVERTISEMENT
Waar Tradisie, Trots en Top Sport Ontmoet!
Die jaarlikse Wesgrow Sportreeks is weer hier! 8 skole, 3 sportsoorte (hokkie, netbal en rugby) en een doel – massa deelname en skooltrots
Sedert 2018 bring hierdie reeks skole bymekaar om talente te ontwikkel, vriendskappe te bou en karakter te vorm.
2025 wenners:
- Netbal – Sentraal
- Dogtershokkie – Bethlehem Voortrekker Seunshokkie – Jim Fouché
- Rugby – Diamantveld
Dankie aan ons borge: Wesgrow, VKB, Skilltracer, Kovsies en Novus Media vir julle volgehoue ondersteuning
Nou is die vraag… Wie stap vanjaar met die louere weg?












