Vrystaat Atletiekbyeenkoms prestasie vir Primêre Skool Naudeville
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Primêre Skool Naudeville atlete wat uitstekend presteer het by die Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms.
- Dean Louw o.12 -2de plek in gewigstoot
- Dawie Viljoen o.13 – 1ste plek in gewigstoot en 2de plek in diskus
- Amohelang Kolobi o.12 – 2de plek in verspring
Die 3 atlete gaan Saterdag 7 Maart aan die Vrystaat Atletiekbyeenkoms deelneem in Sasolburg. Ons weet julle kan.










