Volksrust High School hosts a successful subject choice day
ADVERTISEMENT
Volksrust High School het dit weer van kardinale belang geag dat die graad 9-groep van 2024 onder leiding van hul ouers/voogde hul VOO-vakke moet kies om op so ‘n wyse ouerbetrokkenheid by leerders se akademie by die breër gemeenskap in te burger.
Onder leiding van die departementshoofde het leerkragte baie kreatiewe en leersame teentoonstellings van hul onderskeie vakke saamgestel om sodoende leerders en ouers te oortuig dat hul vak die wenkeuse sou wees.
On the afternoon of 17 September 2024, Grade 9 learners were given the opportunity to view the various exhibitions and to satisfy their curiosity regarding the subjects presented. From 18:00 in the evening it was the opportunity of the parents and guardians to do the same after being informed about the necessity of parental involvement by our school principal, Mrs Smit. This was followed by the deputy principal, Mrs Pringle, explaining to those present the administrative requirements regarding subject choices at VHS.
Graag bedank ons die graadvoog, mev. Le Roux, mev. Smit en mev. Pringle vir die leerskool en leiding, die departementshoofde wat voor getrek het en elke leerkrag wat met soveel entoesiasme bygedra het tot hierdie geleentheid!
“At the end of the day, the most overwhelming key to a child’s success is the positive involvement of parents.” – Jane D. Hull

















