Sterk vertoning deur Hoërskool Swellendam se toutrekspan
ADVERTISEMENT
Op 7 Maart het Hoërskool Swellendam se toutrekspan na Suurbraak vertrek om aan die Wes-Kaap Toutrekkampioenskappe op Suurbraak deel te neem. Die volgende prestasies is behaal:
- 520kg dogters verwerf silwer
• 480kg behaal ’n 4de plek
• 520kg gemeng B verwerf brons
• 520kg seuns behaal ’n vierde plek
• 480 dogters verwerf brons











