Ses van Laerskool Kruinpark se dogters is gekies om deel te wees van die Mpumalanga dansspan
ADVERTISEMENT
Ses van Laerskool Kruinpark se dogters is gekies om deel te wees van die Mpumalanga dans span wat gaan deelneem aan die IPT’s ( Inter Provincial Tournament) wat plaasvind 20 en 21 September
Lianke Obermeyer
Clarané du Toit
Zeze Gama
Amily Obermeyer
Mia Mienie
Sné Dhudhlu
















