Leeuwenhof Akademie Matriekuitslae 2023
ADVERTISEMENT
Leewenhof Akademie is baie trots op die leerders met hulle puik matriekuitslae .Baie geluk!
- 100% Slaagsyfer
- 142 Vakonderskeidings
- Wiskunde gemiddeld 70.4%
- 13 Vakke het ‘n gemiddeld bo 70%
- 100% kwalifiseer vir verdere studies
- 2.3 Vakonderskeidings per kandidaat
- Kuns en IGO se gemiddeld id bo 80%
- 15 Kandidate het gemiddeld bo 80%
- 63% van die matriekgroep neem Wiskunde as vak
- 94% van ons leerders kwalifiseer vir graadstudies
8 Onderskeidings
- Anneshke Gutknecht
6 Onderskeidings
- Eben Albrecht
- Jake Meyer
- Anrike Moerdijk
5 Onderskeidings
- Kaylee Harvey
- Leané Pienaar
- Liencke Pretorius
- Monique Pretorius
- Neri Wagner
- Ewan Wessels
- Chloe Zackey




















