Laerskoool Gene Louw Krieketspelers verteenwoordig die Metro-Noord distrik
ADVERTISEMENT
Vyf o.13-krieketspelers van Laerskool Gene Louw is gekies om die Metro-Noord-distrik by die Wes-Kaapse Distrikte- Skolekrieketfees op 11-14 Desember te verteenwoordig. Luan Lubbe, Robert Murray en Lian Potgieter sal vir die District North Tigers speel, Andrew Murray vir die District North Eagles, en Hannah Constable vir die District Warriors.
Voor, van links: Andrew Murray, Robert Murray en Hannah Constable. Agter: Luan Lubbe en Lian Potgieter
Foto krediet: Grethe De Waal










