Laerskool Worcester-Oos kondig hoofleiers vir 2026 aan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Worcester-Oos se hoofleiers vir 2026!
Hoofleiers:
- Leila-Mari Theron
- Stefan Conradie
- Onderhoofleiers:
- Lila van Dyk
- AJ Conradie
Ons is baie trots op julle.

Foto: vlnr AJ Conradie, Stefan Conradie, Leila-Mari Theron, Lila van Dyk









