Laerskool Van Riebeeckstrand Graad Een-avonturiers geniet hul uitstappie na die strand
ADVERTISEMENT
Akademie – Gr. 1 Stranduitstappie! Laerskool Van Riebeeckstrand Graad Een-avonturiers het die kwartaal ‘n draai op die strand gaan maak en die ongelooflikste sandkastele gebou en die somer weer geniet. Ons leer deur speel. Die vreugde, lag en kreatiwiteit was eindeloos!Hoe gelukkig is ons net nie,om die strand reg voor ons deur te hê? Hierdie klein oomblikke maak die beste herinneringe!













